Martelize Brink vat V vir ’n vinnige verkenning van haar geheue.
Haas se Gat
0:00 / 0:00
Martelize Brink vat V vir ’n vinnige verkenning van haar geheue.
7 274 просмотра · 18 ч назад
Haas se Gat
77 подписчиков
7 274 просмотра · 18 ч назад
HAAS SE GAT. Bekende speletjie. Onverwagte ontdekkings.
Kom kruip saam met Kabous Meiring, Gerhard van Huyssteen en Liesl Gouws af in die Haas se Gat. Ons begin met Name, Vanne, Diere, Dorpe, Dinge en volg die antwoorde waarheen hulle ons ook al lei.
Van taal en geskiedenis tot vreemde feite, interessante mense, diere, plekke en Suid Afrikaanse stories. ’n Slim, speelse Afrikaanse trivia vertoning vir alle generasies, waar die volgende ontdekking altyd om die draai is.
▸ Nuwe 22 minute episode elke Dinsdag om 18:00
▸ Teken in vir meer Haas se Gat
▸ Instagram: @haassegat
▸ Ook op kykNET en RSG. YouTube is ons amptelike tuiste.
Teken in, klik op die klokkie en kom kyk waarheen die Haas se Gat ons neem!
Vertel ons in die kommentaar: Watter letter moet ons volgende speel?
#HaasseGat #AfrikaanseTrivia #NameVanneDiereDorpe