Перейти к содержимому

Erediens: Staan vas! ds Petrus Grové

Wapadrant Kommunikasie

0:00 / 0:00

Erediens: Staan vas! ds Petrus Grové

291 просмотр · Трансляция закончилась 3 месяца назад
Wapadrant Kommunikasie
1,2 тыс. подписчиков
291 просмотр · Трансляция закончилась 3 месяца назад
Die winter is hier, maar ons harte klop warm omdat ons nog geleenthede het om as familie saam te kuier. Daar is Sondag 7 Junie twee eredienste: 08:30 en 10:00. Kom kuier saam! Tussen die dienste drink ons ʼn lekker koppie koffie of tee. Indien jy nie in lewende lywe saam kan kuier nie, kan jy inskakel op die regstreekse uitsending via Facebook en Youtube. www.wapadrant.co.za #WPRErediens #WPReSaam