Перейти к содержимому

Gooi Kole! 🔥 | Afrikaans Braai Party Song | Die Kommin Klankbaan

Die Kommin Klankbaan

0:00 / 0:00

Gooi Kole! 🔥 | Afrikaans Braai Party Song | Die Kommin Klankbaan

305 просмотров · 1 месяц назад
Die Kommin Klankbaan
486 подписчиков
305 просмотров · 1 месяц назад
GOOI KOLE! 🔥 Die vuur raak flou? Die kole raak koud? Dan is daar net een antwoord — GOOI KOLE! 😂🔥 “Gooi Kole!” is ’n oorspronklike Afrikaanse braai-party song van Die Kommin Klankbaan — gemaak vir warm kole, tjoppies, boerewors en ’n braaivuur wat eenvoudig nie mag doodgaan nie. Sit hom hard. Steek die vuur aan. En as iemand vra of daar nog kole moet opgaan... GOOI KOLE! 🔥 🎵 Song: Gooi Kole! 🎤 Artist: Die Kommin Klankbaan 🔥 DKK Party 🇿🇦 Oorspronklike Afrikaanse musiek As hierdie een by jou volgende braai gaan speel, los ’n 🔥 in die comments! Subscribe vir meer oorspronklike Afrikaanse musiek, humor en DKK Party songs van Die Kommin Klankbaan. #GooiKole #DieKomminKlankbaan #AfrikaanseMusiek