Перейти к содержимому

Bewaak Jou HART | Warren Elliott

Die Lighuis AGS Gansbaai

0:00 / 0:00

Bewaak Jou HART | Warren Elliott

56 просмотров · 3 месяца назад
Die Lighuis AGS Gansbaai
258 подписчиков
56 просмотров · 3 месяца назад
Oggenddiens 2026-05-31. Welkom by Die Lighuis AGS Gansbaai! Ons is so bly jy kyk hierdie diens vandag. Ons bid dat jy God se teenwoordigheid sal beleef en dat Sy Woord jou hart sal aanraak. 💛 🕗 DIENSTYD: Sondae | 09:00 📍 20 Muller St, Gansbaai, 7220 ✝️ Oor Die Lighuis AGS Gansbaai: Ons is ’n Afrikaanse, Woordgebaseerde familiekerk in Gansbaai. Ons hart is om God se teenwoordigheid te dra, Sy heerlikheid te reflekteer en ’n aktiewe deel te wees van die herlewing wat Hy bring in mense se lewens. 🙏 Gebed of Vrae? Ons wil graag saam met jou bid en met jou kontak maak. Stuur vir ons ’n e-pos by: https:// welkom@agsgansbaai.co.za 💒 Gee ’n bydrae / tiende: https://pay.yoco.com/ags-gansbaai 🔗 Connect met ons & volg ons aanlyn: 🌐 Website: https://www.agsgansbaai.co.za 👍 Facebook: / gansbaaiaanbiddingsentrum 🔔 Subscribe op YouTube: / @agsgansbaai 💬 Laat weet in die comments vanwaar jy kyk, en deel hierdie uitsending met vriende en familie lede. Dankie vir jou hart! 🕊 #ags #agsgansbaai #gansbaai #afrikaans #afrikaansekerk