11 Oktober Aand – Ds. Jannes van Dyk
GK Potchefstroom
0:00 / 0:00
11 Oktober Aand – Ds. Jannes van Dyk
25 просмотров · Трансляция закончилась 1 дн. назад
GK Potchefstroom
246 подписчиков
25 просмотров · Трансляция закончилась 1 дн. назад
Skriflesing: 2 Konings 4:1-7.
Fokusverse: 2 Konings 4:1-7 (saam met Kerkorde Art. 20).
Tema: Dit is die kerk se ereskuld om die afhanklikes van gestorwe Woordbedienaars eervol te versorg.
Voorafsang: Psalm 113 vers 1 en 2.
Sing: Psalm 146 vers 1, 2, 3 en 7; Psalm 82 vers 1; Psalm 68 vers 3 en 9; Skrifberyming 20-2 vers 1, 4 en 7 (na die Wegstuurseën).