Перейти к содержимому

Metro Noord "Final Push" - Ekonomie Vraestel 2

Learning Resources MNED

0:00 / 0:00

Metro Noord "Final Push" - Ekonomie Vraestel 2

2 080 просмотров · 3 г. назад
Learning Resources MNED
2,66 тыс. подписчиков
2 080 просмотров · 3 г. назад
Die doel van hierdie hulpbron is om te help met die finale voorbereiding vir die NSS eksamen. Vir vorige intervensies gaan kyk na: https://sites.google.com/wced.info/el... Vir vorige eksamenvrastelle gaan na: WCED ePortal https://wcedeportal.co.za/past-papers HOOFSTUKKE ____________________________________________________________ 00:00:00 Ekonomie Vraestel 2: Markte VS Individuele Firma 00:15:00 Ekonomie Vraestel 2: Winsmaksimering deur die gebruik van TI en TK Krommes 00:24:48 Ekonomie Vraestel 2: Winsmaksimering met Marginale Inkomste en Marginale Koste kurwes 00:37:55 Ekonomie Vraestel 2: Aanbod vermeerder en Verminder 00:43:23 Ekonomie Vraestel 2: Ewewigsposisies onder volmaakte mededinging 01:07:01 Ekonomie Vraestel 2: Sluitingspunt onder volmaakte mededinging 01:17:16 Ekonomie Vraestel 2: Aanbodkromme van die individuele produsent 01:22:02 Ekonomie Vraestel 2: Die aflei van die Aanbodkromme van koste kurwes 01:34:59 Ekonomie Vraestel 2: Monopolie korttermyn en langtermyn krommes 01:41:21 Ekonomie Vraestel 2: Monopolie_ Marginale, gemiddelde en Totale inkomste kurwes 01:48:39 Ekonomie Vraestel 2: Negatiewe Eksternaliteite ____________________________________________________________ The Metro North Education District YouTube Channel is dedicated to sharing video resources including lesson plans, lesson demonstrations and great news. Follow us on Twitter, Instagram and Facebook @EducationMNED