Перейти к содержимому

Ooste Van Die Weste

XiantheB

0:00 / 0:00

Ooste Van Die Weste

64 просмотра · 3 дня назад
XiantheB
55 подписчиков
64 просмотра · 3 дня назад
‪@XiantheBruyns‬creativemusic#faith#geloof#hoop#gospel#contemporyschristain, skrif#scripture# Psalm 103 vers 12 "So ver as die ooste verwyderd is van die weste, so ver verwyder God ons oortredinge van ons" Hy ontferm Hom oor ons. Hy het osn so lief en Hy is daar vir ons, al wat ons moet doen is om weg te kom van ons sonde af, dit te bely, vergifnis te vra en saam met Hom die pad te stap. Ja jy sal wankel, ja jy sal wil terugkeer na die verlede, want dit was dalk makliker, maar dit is nie die moeite werd nie. Gee jou lewe vandag aan God.