Tamlyn Wessels - Nie So Diep Nie (Official Music Video)
Tamlyn Wessels
0:00 / 0:00
Tamlyn Wessels - Nie So Diep Nie (Official Music Video)
122 850 просмотров · 4 месяца назад
Tamlyn Wessels
10,4 тыс. подписчиков
122 850 просмотров · 4 месяца назад
"Official Music Video for ""Nie So Diep Nie"" by Tamlyn Wessels. Download or stream here - https://selectmusiek.lnk.to/TamlynEP
Follow Tamlyn Wessels on Social Media:
Instagram - https://www.instagram.com/tamlynwesse...
TikTok – https://www.tiktok.com/@tamlyn_wessel...
Facebook - https://www.facebook.com/profile.php?...
Music video: Gerduan Kemp Productions
Director & DOP: Gerduan Kemp
Cinematography: Gerduan Kemp
2nd Camera Operator: Jaden Schoeman
Assistant Director: Richardt Oliver
Editing: Richardt Oliver; Gerduan Kemp
Color Grade & Special Effects: Richardt Oliver; Gerduan Kemp
Sound design: Richardt Oliver
Grips/Production Assistants:
Martin van der Merwe; Talita Brits; Richardt Oliver
Production Design: Tamlyn Wessels; Kenneth Wessels; Gerduan Kemp; Talita Brits
Extras: Benita Fourie; Martin van der Merwe; Talita Brits; Kayla Halgryn
Location: Curo Hazeldean
Music video by Tamlyn Wessels performing Nie So Diep Nie (Official Music Video).(C) 2026 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under Select Music a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
#TamlynWessels #NieSoDiepNie"
"As ek kans gehad het, ek sou
Ek sou alles oor doen presies net soos nou
Verlede keer my elke keer
Om my kop te stamp
Ek kort beheer
Niks sal my kan breek nie
Nee, nie nog 'n keer nie
Ek sal myself optel
'n Duisend keer
'n Illusie van ons
Oortuig my verkeerd
Ek hoef nie meer te leer nie
My hart kry nie meer seer nie
Die lewe is toe nou nie so diep nie
Kom lewe, probeer
Hoe kon ek weet dit was die moeite werd tot nou
Ek baklei, my arme vuiste rou
Dis die eerste keer
Wat jy my try keer
Maar ek fight mos vir ons altwee
Ek blameer nie my of jou nie
Ons kan nie als beheer nie
Ek sal myself optel
'n Duisend keer
'n Illusie van ons
Oortuig my verkeerd
Ek hoef nie meer te leer nie
My hart kry nie meer seer nie
Die lewe is toe nou nie so diep nie
Kom lewe, probeer
Kom lewe, probeer
Ek sal myself optel
'n Duisend keer
'n Illusie van ons
Oortuig my verkeerd
Ek hoef nie meer te leer nie
My hart kry nie meer seer nie
Die lewe is toe nou nie so diep nie
Kom lewe, probeer
Kom lewe, probeer"