Перейти к содержимому

Vyf Waarhede, Een Evangelie: Jesus Christus Alleen! | Rom 1:16-17 & Ef 2:1-10 | 25 Oktober 2026

Perth Afrikaanse Kerk

0:00 / 0:00

Vyf Waarhede, Een Evangelie: Jesus Christus Alleen! | Rom 1:16-17 & Ef 2:1-10 | 25 Oktober 2026

295 просмотров · 6 дн. назад
Perth Afrikaanse Kerk
462 подписчика
295 просмотров · 6 дн. назад
Prediker: Ds Marius de Beer Tema: Vyf Waarhede, Een Evangelie: Jesus Christus Alleen! Skriflesing: Romeine 1:16-17 & Efesiërs 2:1-10 Liturgie: 00:00 Afkondigings 02:31 Verwelkoming 05:21 Toewyding 08:00 Votum & Seëngroet 10:20 Lofliedere 16:07 Gebed 18:21 Skriflesing & Preek 54:25 Nagmaal 01:08:54 Dankoffers 01:11:51 Slotsang 01:14:40 Seën & Uitsending ~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~ As jy in die noorde van Perth, Wes Australië bly, nooi ons jou graag uit om ons kerk te kom besoek. Ons hou weeklikse Afrikaanse eredienste om 9:30 v.m. in die Clarkson SDA kerkgebou, 7 Ainsbury Parade, Clarkson 6030. Jy's welkom om ons te kontak vir meer inligting per epos inligting@parc.org.au Indien die Here dit op jou hart plaas om ‘n bydra te maak tot ons gemeente, kliek hier: https://www.perthkerk.org.au/donasies Volg ons op Facebook:   / perth.afrikaanse.kerk   Ons webtuiste: www.perthkerk.org.au Ontvang ons nuusbrief: https://bit.ly/3OPQgsc