Перейти к содержимому

Waarom moet jy as boer jou eie voer te pelletiseer? | Jones Masjiene

Farmspace и Jones Masjiene

0:00 / 0:00

Waarom moet jy as boer jou eie voer te pelletiseer? | Jones Masjiene

479 просмотров · 15 часов назад
Farmspace и Jones Masjiene
479 просмотров · 15 часов назад
By NAMPO Kaap wys Willie Jones wat met die regte voerverwerking moontlik is – van mielies, semels en bosmateriaal tot hout- en sonneblompellets. Hy verduidelik waarom pellets voervermorsing en uitsortering kan beperk, makliker deur selfvoerders beweeg en hoe die hitte tydens die pelletiseringsproses die voer beïnvloed. Daar word ook verder gekyk na Jones Masjiene se hamermeulens, mengers, pilmasjiene en volledige verwerkingsoplossings. 🌐 www.jonesmasjiene.co.za #JonesMasjiene #Pilmasjiene #Veevoer #NAMPOKaap #FarmSpace #OnsPraatBoer