Pastoraal: Psigopatie
Scriptura
0:00 / 0:00
Pastoraal: Psigopatie
409 просмотров · 2 года назад
Scriptura
1,27 тыс. подписчиков
409 просмотров · 2 года назад
Aanbieders: Jaco de Beer, Jan-Louis Lee
Gasspreker: Dr Louisa Stoker
Wat is 'n psigopaat? Hoe verskil dit van narsisisme en sosiopatie? Hoe word psigopatie geklassifiseer? Is dit boosheid of 'n siekte? Hoe kan ons bybels sin maak van hierdie super manipulerende gedrag van psigopate is, of gediagnoseer is met persoonlikheidsversteurings? Kan psigopate ook verantwoordelikheid vir hulle sonde neem? Kan 'n psigopaat gered word? Word sonde as mediese siektes geklassifiseer en gediagnoseer, of moedig ons mense aan om verantwoordelikheid vir hul sonde te vat? Paulus sê, ".... as iemand in Christus is, is hy 'n nuwe skepping."
01:45 Wie is Dr Louisa Stoker?
03:30 Wat is 'n psigopaat, en verskil dit van 'n sosiopaat?
13:00 Is psigopatie boosheid of siekte?
15:50 Verantwoordelik vir sonde
21:00 Is diagnose akkuraat en regverdig?
24:20 Kan 'n psigopaat gered word?
27:20 Hoe beraad mens 'n psigopaat en die slagoffers?
35:12 Leraars en beraders moet hande vat
36:20 Die hoop van die evangelie
Skrifverwysings:
1 Tim 4:1-2, Tit 1:15-16, Rom 3:11-18, Gal 5, Ef 2:3, Spr 6:16, 2 Kor 5:17, Sondag 33 HBK, 2 Kor 5:17
https://www.scriptura.co.za/2024/04/p...
https://confident2thrive.com/dr-louisa/
Webtuiste: https://www.scriptura.co.za
Maak gerus 'n donasie via SnapScan: https://pos.snapscan.io/qr/-NgqDbFq
Teken in op ons YouTube kanaal — / scriptura
Luister na Radio Scriptura op Apple Podcast — https://podcasts.apple.com/za/podcast...
Besoek ons webblad — www.scriptura.co.za
Like ons blad op Facebook — / scripturaweb
Epos ons, of stuur jou vrae na — info@scriptura.co.za
Scriptura is 'n Gereformeerde blog & podsending, met 2 Timoteus 3 v.16, 17 as ons fokus: "Die hele Skrif is deur God ingegee en is nuttig tot lering, tot weerlegging, tot teregwysing, tot onderwysing in die geregtigheid, sodat die mens van God volkome kan wees, vir elke goeie werk volkome toegerus."