Перейти к содержимому

Trane rol oor Theuns Jordaan

SABC Nuus

0:00 / 0:00

Trane rol oor Theuns Jordaan

232 486 просмотров · 4 года назад
SABC Nuus
59,6 тыс. подписчиков
232 486 просмотров · 4 года назад
"Nie 'n droë oog in die vertrek nie." Dit was die alles- oorheersende indruk by die gedenkdiens van die sanger, Theuns Jordaan, in Pretoria. Jordaan is op 17 November op 50-jarige ouderdom aan leukemie dood. Die man met die diep rasper-stem, is vandag deur vriende en familie gegroet, van wie sommige ontroosbaar was. Vir meer nuus, besoek sabcnews.com en ook #SABCNews #SABCNuus #COVID19News op sosiale media.