Перейти к содержимому

Manne van die Woord | Called friends! Called to die! ~ Koos van der Westhuizen

Attie de Bruin

0:00 / 0:00

Manne van die Woord | Called friends! Called to die! ~ Koos van der Westhuizen

17 просмотров · 8 дней назад
Attie de Bruin
142 подписчика
17 просмотров · 8 дней назад
Groter liefde as dit het niemand nie, dat iemand sy lewe aflê vir sy vriende. Joh 15:13 In Johannes 13 tot 17 vind ons die laaste Pasga, gevolg deur 'n intieme gesprek waar Jesus vir oulaas diep dinge met Sy dissipels deel, asook 'n besondere gebed. In Joh 15:13-15 noem die Koning dat Hy Sy lewe vir ons neerlê; dat Hy dit doen omdat Hy sy volgelinge as Sy vriende sien. Dit klink wonderlik en wys verseker hoe kosbaar ons vir Hom is. Maar daar is ook 'n keersy aan hierdie groot waarheid. Hy vra ons om ons lewens ook vir Hom neer te lê - ons wat sê dat ons Sy vriende is. Kom ons takel hierdie uitdagende - dog opwindende - oproep saam met Koos. Die Here maak erns met ons. Kom ons maak erns met Hom. Saterdag, 19 September 2026,