Vaskap Reeks 25 - Episode 08
MyTV
0:00 / 0:00
Vaskap Reeks 25 - Episode 08
3 857 просмотров · 3 года назад
MyTV
1,59 тыс. подписчиков
3 857 просмотров · 3 года назад
Vosrite Fishing Adventures, Parys 2
Hierdie week hengel ons steeds by Vosrite. Die babers staan behoorlik tou om by die aas uit te kom, maar Loutjie maak 'n plan om by die moddervisse uit te kom.
Met 'n eenvoudige aasverandering en die nuwe "Banker" trek die "muddies" die lyn styf.