Перейти к содержимому

Prediker 3: Ken God beter, lees die lewe beter [14 Junie 2026]

eKerk

0:00 / 0:00

Prediker 3: Ken God beter, lees die lewe beter [14 Junie 2026]

13 386 просмотров · Трансляция закончилась 2 месяца назад
eKerk
22,7 тыс. подписчиков
13 386 просмотров · Трансляция закончилась 2 месяца назад
𝗕𝗼𝗼𝗱𝘀𝗸𝗮𝗽 || Prediker 3: Ken God beter, lees die lewe beter Die lewe bestaan uit seisoene. Tye van vreugde en tye van verlies. Tye van bou en tye van afbreek. Prediker herinner ons daaraan dat wysheid nie begin wanneer ons alles verstaan nie, maar wanneer ons God leer ken te midde van die wisselvalligheid van die lewe. In die tweede week van ons reis deur Prediker help 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 ons ontdek hoe 'n dieper kennis van God ons leer om die lewe met groter wysheid, perspektief en vertroue te lees. #eKerk #Boodskap