Simoné Roets - Om Elke Hoek en Draai
Simoné Roets
0:00 / 0:00
Simoné Roets - Om Elke Hoek en Draai
13 663 просмотра · 4 г. назад
Simoné Roets
658 подписчиков
13 663 просмотра · 4 г. назад
Simoné Roets se nuwe musiekvideo "Om Elke Hoek en Draai”
Volg Simoné op:
Instagram: https://www.instagram.com/simone_roet...
Facebook: https://www.facebook.com/simoneroets....
Beskibaar op alle digitale platforms:
Lied geskryf deur:
Simoné Roets
Henda Dreyer
Lied Publikasie:
Simoné Roets
Red Planet Creative
Lied vervaardig deur:
Jattie de Beer (Artistry Productions)
Musiekvideo
Regisseur | Kameras | Redigeerding
Adi van der Walt: http://www.adivdw.com
Om Elke Hoek en Draai | Lirieke
So ver, ver daar oor die see
Tyd is nie ons vriend nie, ek belowe ek probeer
Digitaal, hard en koud
Die clichés van ek mis jou, nou ons behoud
Dis asof jy hier is
Dis asof jy hier is
Ek soek jou
Om elke hoek en draai
In ‘n onverwagse oomblik
vir die soveelste keer
Soek ek jou
Om elke hoek en draai
Vandag is jy net te ver
Te hopeloos ver
Ek’s bang, dat die prentjies vervaag
Al die fyne nuanses, van jou menswees jou lag
Ja jy, wat so sonder probeer
Jou gees om my siel kan vou
Ek mis die saamwees in die hier en nou
Dis asof jy hier is
Dis asof jy hier is
Ek soek jou
Om elke hoek en draai
In ‘n onverwagse oomblik
vir die soveelste keer
Soek ek jou
Om elke hoek en draai
Vandag is jy net te ver
Te hopeloos ver
So ek hou die trane terug
Leef jou avontuur, daar waar jy is
As jou hart jou huis mis
Jou mense en jou land, diep gewortel diep geplant
Kom maar weer my kaalvoetkind
Jou bed is opgemaak
Jou geliefdes wag jou in
Kom weer kom weer kom weer
Kom weer kom weer
Kom weer kom weer kom weer
Kom weer kom weer
Hierdie kuiers maak ons weer vol
Ons ryg die koffies in, want tyd raak nou weer min…
#SimoneRoets #OEHED #Afrikaans #AfrikaanseMusiek