Oggenddiens - Biker Bible Run - 27 Sept 2026
Pellissier Gemeente
0:00 / 0:00
Oggenddiens - Biker Bible Run - 27 Sept 2026
321 просмотр · Трансляция закончилась 7 часов назад
Pellissier Gemeente
2,86 тыс. подписчиков
321 просмотр · Трансляция закончилась 7 часов назад
Siloam Bikers kuier by ons op hulle jaarlikse Biker Bible Run, ten bate van die Bybelhuis. Boet Pretorius lewer ook 'n getuienis uit sy lewe uit.
Deur: Elrika Senekal van den Berg
==========================================================
Baie welkom by ons erediens - ons glo dit sal vir jou ‘n geseënde geleentheid wees. Laat weet ons asb. van waar af jy inskakel vandag.
As jy gereeld van ver af inskakel sal ons graag met jou wil kontak maak, volg gerus die skakel https://www.ngkerkpellissier.co.za/we... en een van ons leraars sal jou kontak.
==========================================================
Om jou dankoffer of bydrae te maak gebruik gerus een van ons veilige aanlyn opsies by:
http://www.ngkerkpellissier.co.za/bydrae
Jou bydrae maak dit moontlik vir ons om te bedien in God se koninkryk.
==========================================================
Pellissier Gemeente bedien omgee, al kos dit ons, sodat almal God kan beleef op maniere wat ons laat groei.