Перейти к содержимому

Ryno Velvet - Katedraal (Offisiële Lirieke Video)

REAL MUSIC - VONK MUSIEK

0:00 / 0:00

Ryno Velvet - Katedraal (Offisiële Lirieke Video)

10 261 просмотр · 2 года назад
REAL MUSIC - VONK MUSIEK
113 тыс. подписчиков
10 261 просмотр · 2 года назад
Geniet Ruyno Velvet se lirieke video van "Katedraal" Luister die Heelal album op die platform van jou keuse en plaas hom op jou speellyste - https://vyd.co/Heelal Lirieke: Katedraal Lank verlate strate As ek diep raak in jou oë En daai donker donker nagte As ek en jy net aanhou loop Jou verfgemorsde hande Skiet hommeltuie met ‘n pyl en boog In die katedraal se gange Sal sy fluister in jou ore Was jou woorde en nie myne Ek sien die weerlig in jou oë My vers kort meer beplanning ‘n Beter brug en ‘n moerse koor Uur-uur. . . Uur-uur. . . Lank verlate strate As ek diep raak in jou oë En daai donker donker nagte As ek en jy net aanhou loop Jou verfgemorsde hande Skiet hommeltuie met ‘n pyl en boog Uur-uur. . . Uur-uur. . . In die katedraal se gange Sal sy fluister in jou ore Was jou woorde en nie myne Ek sien die weerlig in jou oë My vers kort meer beplanning ‘n Beter brug en ‘n moerse koor Uur-uur. . . Uur-uur. . . Uur-uur. . . Uur-uur. Skrywer/Publiseerder: Ryno Velvet/Vonk Uitgewers CC Video redigeerder: Hlogi Mosotho Musiek Verpreiding: Vonk Musiek Platemaatskappy: Vonk Musiek http://www.realmusic.co.za/   / vonkmusiek     / vonkmusiek   Subscribe here:    / @realmusicvonkmusiek