Talent in Limpopo | NTK Bosveld Interhoër 2026
VKB Group
0:00 / 0:00
Talent in Limpopo | NTK Bosveld Interhoër 2026
206 просмотров · 4 мес. назад
VKB Group
698 подписчиков
206 просмотров · 4 мес. назад
Wat gebeur wanneer jy sewe skole regoor Limpopo, 910 atlete en 1400 sangers by Hoërskool Ellisras byeenbring?
Die antwoord: die Bosveld Interhoër, wat op 28 Februarie 2026 plaasvind. Die byeenkoms weerspieël die hartklop van landbou, waar talent, gemeenskap, en vennootskap bymekaar kom en sukses behaal.
Elke skool wat uit die verskeie areas hieraan deelgeneem het vir 2026:
• Hoërskool Nylstroom – Modimolle
• Hoërskool Warmbad– Bela-Bela
• Hoërskool Frikkie Meyer – Thabazimbi
• Hoërskool Piet Potgieter – Mokopane
• Hoërskool Ben Viljoen – Groblersdal
• Hoërskool Hans Strijdom – Mookgophong
• Hoërskool Ellisras – Lephalale