Mionette - Boer Se Vrou (Amptelike Musiekvideo)
Mionette Official
0:00 / 0:00
Mionette - Boer Se Vrou (Amptelike Musiekvideo)
14 218 просмотров · 20 ч назад
Mionette Official
1,51 тыс. подписчиков
14 218 просмотров · 20 ч назад
Luister ‘Boer Se Vrou’ hier: https://mionette.lnk.to/BoerSeVrou
Volg Mionette op sosiale media:
Facebook: https://mionette.lnk.to/BoerSeVrou
Instagram: https://www.instagram.com/mionette_of...
TikTok: https://www.instagram.com/mionette_of...
_________________________________
Lirieke:
Boer Se Vrou:
Verse 1:
n Week is verby, ons wil weet
Wie se hart gaan jy, moet breek?
Boer soek n vrou, het vir jou
n stads-meisie gehou
Nie gedink ek sal jou hier kry
die wit hemp het my, verlei
Jy is my stads-geraas, op die plaas
Sal die heel aand met jou dans
Chorus:
My liefie, dis jy
Het gevra of ekke langer kan bly
Met daai soen, het geweet dis verby
Jy het, my twyfel beset
Pretoria is nou,
My liefie, dis jy
Het gevra of ekke langer kan bly
Met daai soen, het ek geweet dis verby
Jy het, my twyfel beset
Pretoria is nou, n Boer Se Vrou
Verse 2:
Die stof pad, gestap vir 4 jaar
Op een knieg, my hand gevra
Nie gedink een brief kon lei,
na n boereman, aan my sy
Bridge:
So gereeld wil ek by jou wees
Soos n mens die bybel moet lees
n liefde van bo in jou oë
My gebed is gehoor