Перейти к содержимому

Dag 9: Piper Pan, CKGR, Botswana

Kies Koers

0:00 / 0:00

Dag 9: Piper Pan, CKGR, Botswana

110 просмотров · 5 мес. назад
Kies Koers
111 подписчиков
110 просмотров · 5 мес. назад
18 Julie 2025: Ons tweede van vier dae by Piper Pan kamp 2 in die CKGR, Botswana. Ongelukkig vir ons het die klank op sommige van die videosnitte vreesaanjaend uitgekom. Ons het by dag 13 besef dat die mikrofoon nie op my man se nuwer foon model werk nie. By die huis het ons dit op my ouer foon getoets sonder enige klankvervorming. Gelukkig het ons dit agtergekom, al was dit eers halfpad deur die reis. So leer 'n mens...