Перейти к содержимому

Afrikaanse kinderliedjies | Speelkasteel | Langer speel mix

Speelkasteel

0:00 / 0:00

Afrikaanse kinderliedjies | Speelkasteel | Langer speel mix

249 833 просмотра · 1 год назад
Speelkasteel
2,03 тыс. подписчиков
249 833 просмотра · 1 год назад
Sing saam in Afrikaans! Ons deel oulike videos van bekende Afrikaanse liedjies vir kinders. Hoop julle geniet die saam kyk en onthou ook weer al die Afrikaanse kinderliedjies waarmee ons groot geword het. Ons doel is om kwaliteit animasie vir bekende Afrikaanse kinderliedjies te maak wat ons met ons kinders kan deel. Hiermee wil ons seker maak dat ons kinders ook hierdie liedjies kan leer en dit deel van hulle lewens maak. Geniet saam in Afrikaans. Maak seker dat jy aansluit by ons Youtube kanaal. @Speelkasteel-liedjies Volg ons ook op ons ander kanale vir nog liedjies: Website: www.speelkasteel.com Facebook: Speelkasteel Instagram: speelkasteel_liedjies #afrikaans #kinderliedjies #speelkasteel #afrikaanseliedjies #afrikaansekinderliedjies #kinderliedjies #bybelliedjies #afrikaans #afrikaansekinders #kinders #saamsingliedjies #liedjies #speelkasteel Musiek deur: Phambili Agencies