Перейти к содержимому

Radio Tygerberg104FM Lof- & Aanbiddingsessie

Radio Tygerberg

0:00 / 0:00

Radio Tygerberg104FM Lof- & Aanbiddingsessie

679 просмотров · 6 лет назад
Radio Tygerberg
5,8 тыс. подписчиков
679 просмотров · 6 лет назад
Tydens ons #Pledgeweek2020 het die spanne van Radio Tygerberg104FM ook Pinksterweek gevier met 'n baie spesiale Lof- & Aanbiddingsgeleentheid saam met @RouchelleLiedemann en neville d op Truthtv. ‘Al sou die vyeboom nie bot nie, en daar geen druiwe aan die wingerde wees nie, al sou die olyfoes misluk en die lande geen oes lewer nie, al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie en die beeskrale sonder beeste wees, nogtans sal ek in die Here jubel, sal ek juig in God, my Redder.' Wees nou deel van hierdie spesiale Lof- & Aanbiddingsessie op ons Youtube Kanaal.