Twee Mossies @XiantheB#Godslove#contemporychristian#gospel#Christenmusiek#liefde#geloof#hoop#
XiantheB
0:00 / 0:00
Twee Mossies @XiantheB#Godslove#contemporychristian#gospel#Christenmusiek#liefde#geloof#hoop#
63 просмотра · 6 дней назад
XiantheB
13 подписчиков
63 просмотра · 6 дней назад
Jesus het gese in Matteus 10:29-31"
sal nie twee mossies nie vir n penning verkoop? En tog val nie een van hulle op die grond, sonder julleVader nie. Maar self die hare van julle kop is almal getel. Moenie bang wees nie, julle is meer werd as baie mossies"
As die mossies soveel vir Jesus beteken het, hoeveel te meer nie ons as mens nie. Al wat Hy vra is dat ons geloof in Hom moet he, Hom moet vertrou met ons lewens en toelaat dat Hy in ons lewens werk, sonder dat ons, ons eie bbeluite neem, maar hom in alles ken,