Die Lukasevangelie in een reis saam met Jesus, die hemelse fluitspeler [14 Okt 2026]
eKerk
0:00 / 0:00
Die Lukasevangelie in een reis saam met Jesus, die hemelse fluitspeler [14 Okt 2026]
646 просмотров · Трансляция закончилась 5 часов назад
eKerk
23 тыс. подписчиков
646 просмотров · Трансляция закончилась 5 часов назад
𝗕𝘆𝗯𝗲𝗹𝘀𝗸𝗼𝗼𝗹 || 𝗗𝗶𝗲 𝗟𝘂𝗸𝗮𝘀𝗲𝘃𝗮𝗻𝗴𝗲𝗹𝗶𝗲 𝗶𝗻 𝗲𝗲𝗻 𝗿𝗲𝗶𝘀 𝘀𝗮𝗮𝗺 𝗺𝗲𝘁 𝗝𝗲𝘀𝘂𝘀, 𝗱𝗶𝗲 𝗵𝗲𝗺𝗲𝗹𝘀𝗲 𝗳𝗹𝘂𝗶𝘁𝘀𝗽𝗲𝗹𝗲𝗿
Lukas nooi ons om saam met Jesus op reis te gaan. ’n Reis waarin ons ontdek wie Hy is, wie Hy raaksien en hoe Sy uitnodiging mense in beweging bring.
Kom sluit aan by 𝙎𝙩𝙚𝙥𝙝𝙖𝙣 𝙅𝙤𝙪𝙗𝙚𝙧𝙩 vir hierdie Bybelskool waar ons deur die Lukasevangelie reis en Jesus leer ken as die hemelse fluitspeler wat ons uitnooi om Sy ritme te hoor en Hom op die pad te volg.
#eKerk #Bybelskool