Перейти к содержимому

Koning Asa en Koning Josafat | WSGKVG, Kerk van God

World Mission Society Church of God / Global

0:00 / 0:00

Koning Asa en Koning Josafat | WSGKVG, Kerk van God

564 просмотра · 1 месяц назад
World Mission Society Church of God / Global
143 тыс. подписчиков
564 просмотра · 1 месяц назад
Die geheim van Koning Asa en Koning Josafat van Juda wat God se seën ontvang het Koning Asa en Koning Josafat het God se verordeninge en wette getrou onderhou, elke afgod afgebreek en hulle volk en koninkryke regeer met die onwrikbare oortuiging dat alles goed sou gaan solank hulle God het. Gevolglik het God aan hulle nasie vrede gegee, en Hy het oorvloedige seëninge en heerlikheid aan hulle geskenk. Ons moet nie die foute van Koning Asa en Koning Josafat in hierdie tyd navolg nie Deur die geskiedenis wat in die Bybel opgeteken is, het God die mensdom die pad gewys om Sy seëninge te ontvang. Ons moet nie die sonde pleeg om ons na magtige nasies te wend vir hulp terwyl ons nie na God soek nie, soos Asa in sy latere jare gedoen het. Ons moet ons ook nie in lyn bring met diegene wat boosheid beoefen of enige poging saam met hulle najaag, soos Josafat gedoen het nie. Dit is omdat wanneer ons God vergeet en ons vertroue in die mense en omstandighede rondom ons plaas, Hy Sy seëninge van ons onttrek. Hulle het in Jerusalem byeengekom in die derde maand van die vyftiende jaar van Asa se regering. Hulle het daardie dag vir die HERE offers geslag uit die buit wat hulle saamgebring het: sewehonderd beeste en seweduisend stuks kleinvee. Hulle het tot die verbond toegetree om die HERE, die God van hulle voorouers, met hulle hele hart en siel te soek. Die hele Juda was verheug oor die eed, want hulle het dit met hulle hele hart afgelê, en met volle oorgawe het hulle Hom gesoek. Hy het Hom deur hulle laat vind, en die HERE het vir hulle aan alle kante rus gegee. 2 Kronieke 15:10–15 [Hierdie video is onder Kopiereg deur die Wêreld Sending Genootskap Kerk van God. Ongemagtige permises en verspreiding is verbode] 〖World Mission Society Church of God〗https://watv.org 〖WATV Media Cast〗 http://watvmedia.org/af