Перейти к содержимому

Jy is die ingang wat iemand nodig het

HarvesterCederberg

0:00 / 0:00

Jy is die ingang wat iemand nodig het

57 просмотров · Трансляция закончилась 15 часов назад
HarvesterCederberg
665 подписчиков
57 просмотров · Трансляция закончилась 15 часов назад
Jy is die ingang wat iemand nodig het om die Koninkryk Edin van God se heerlikheid te beleef. Ons het almal iemand wat vir ons ’n deur oopgemaak het tot ’n sekere beroepsrigting, ’n dieet wat werk, ’n nuwe idee wat jou lewe verryk. So het mense ’n deur en ingang nodig tot die Koninkryk van God hier en nou. Ons het ook hartseer stories van mense wat ’n deur was van onheil, leuns en mislukkings. Hierdie deure moet ons verseël deur te vergewe, en die Here ’n kans te gee om die goed vir ons uit daardie lyding uit te werk. Wees vandag die ingang wat iemand nodig het!