Erediens 2026-09-20 | Ek, die HERE jou God, is 'n jaloerse God
Gereformeerde Kerk Kaapstad
0:00 / 0:00
Erediens 2026-09-20 | Ek, die HERE jou God, is 'n jaloerse God
90 просмотров · Трансляция закончилась 2 нед. назад
Gereformeerde Kerk Kaapstad
279 подписчиков
90 просмотров · Трансляция закончилась 2 нед. назад
0:00:00 Begin
0:02:58 Vooraf Sang
0:15:23 Gebedsversoeke
0:42:53 Boodskap
1:30:05 Afkondigings
1:37:51 Kollektes vir Barmhartigheid
Ek, die HERE jou God, is 'n ʝαʅσҽɾʂҽ God
(Eks 20:5, OAV)
Jαʅσҽɾʂ? God? Soos in "afgunstig"?
Met die term Jαʅσҽɾʂ word hier nie iets negatiefs, soos "naywer", bedoel nie.
Die Hebreeuse sinsnede bedoel Jahwe (die God wat met ons 'n verhouding sluit) wil met ons in "getroue ekslusiewe liefde" leef.
Jahwe wil ons hart hê, met óns intiem gesels en saam lewe. Hy het nie erg aan rituele, aan simbole, aan sigbare dinge wat sy persoonlike plek in ons lewe vat nie.
Soos ringe nie 'n huweliksverhouding ons net aan so 'n verhouding herinner, so is rituele en vorme ook nie self 'n verhouding met God nie. Dit herinner ons net aan 'n lewende verhouding.
Watter rituele, simbole, stelsels verdring in jou en ons gemeente se lewe 'n troue eklusiewe liefdesverhouding met God?