Grondpad - Episode 1: Die Lewe Begin Waar Die Teerpad Eindig
Appel
0:00 / 0:00
Grondpad - Episode 1: Die Lewe Begin Waar Die Teerpad Eindig
38 357 просмотров · 1 г. назад
Appel
86,8 тыс. подписчиков
38 357 просмотров · 1 г. назад
Die manne maak reg om te vertrek vanaf Onca se hoofkantoor in Kempton
Park. Daar is vier 4x4-motors waarvan een Appel s’n is met die naam ‘’Oorlog’’.
AfriForumTV - Grondpad:
‘n Paar manne gaan 4700 km deur Suid-Afrika reis waar ons so min as moontlik teerpad
gaan ry. Ons vertrek vanaf Onca se hoofkantoor in Kempton Park, maak musiek langs
die pad net so na Kimberley, oornag by Witgat Safaris en geniet dit om in die modder te
ry. Grondpad, ‘n splinternuwe 4x4-avontuurprogram saam met Appel, Wolfie, Len en
Lee en nog ‘n paar vriende. Hulle reis op die grondpaaie van Suid-Afrika, verken die
buitelewe en besoek interessante plekke. Die lewe begin waar die teerpad eindig.