Перейти к содержимому

08 Oktober 2026 Afrikaanse Nuus

Pretoria FM

0:00 / 0:00

08 Oktober 2026 Afrikaanse Nuus

19 254 просмотра · 6 ч назад
Pretoria FM
25,5 тыс. подписчиков
19 254 просмотра · 6 ч назад
Die voorsitter van die interministeriële komitee oor migrasie, Mmamoloko Kubayi sê dat die onlangse uitspraak deur die Konstitusionele Hof vir asielsoekers nié beteken dat vlugtelingstatus óf permanente verblyfreg outomaties toegestaan word aan enigiemand wat Suid-Afrika binnekom nie. Drie van die DA se burgemeesterskandidate in Gauteng het vandag ’n optog teen geslagsgeweld in Pretoria gelei. Eswatini sê drie buitelandse burgers wat van die VSA na die land gedeporteer is, na hulle lande van herkoms gerepatrieer is.