Перейти к содержимому

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL – AHS – 50e REUNIE VAN KLAS VAN 1964

Tony van Heerden

0:00 / 0:00

AFRIKAANSE HOËR SEUNSKOOL – AHS – 50e REUNIE VAN KLAS VAN 1964

8 776 просмотров · 12 л. назад
Tony van Heerden
8 подписчиков
8 776 просмотров · 12 л. назад
Affies sing die Skoollied tydens die besoek van die Klas van 1964 29 Augustus 2014 SKOOLLIED Daar ruis uit Pretoria die roep tot verre trans van duisende stemme vir jou, ou Afrikaans! Dit bind ons tesame, die naam van ons trou soos berge so stewig gebou vir jou! Ons bring jou ons hulde, jou lig sal ons dra tot ver oor ons wye Suid-Afrika. Ons staan vir ons Nasie, ons Taal en ons Land, Gestaal vir die stryd om jou lig te laat brand. Ons grootse verlede; die hede se krag Gee moed en vertroue vir dit wat daar wag. Ons bring jou ons hulde jou lig sal ons dra tot ver oor ons wye Suid-Afrika. Woorde en musiek: Mnr. & Mev Carel van Heerden (1952):