Перейти к содержимому

JP White - Onbeplan (Official music video)

JP White

0:00 / 0:00

JP White - Onbeplan (Official music video)

10 730 просмотров · 5 лет назад
JP White
670 подписчиков
10 730 просмотров · 5 лет назад
Official music video for"Onbeplan" by JP White ( Afrikaans musiek) Stream Onbeplan - JP White hier- https://orcd.co/onbeplan Follow JP White on Social Media - Facebook:   / jpwhitemusic   Instagram:   / jpwhite_sa   Twitter:   / japes_sa   Tiktok:   / jpwhite_sa   Director of photography editor and colour grade Zander de Beer Published by: (c) 2023BE ENTERTAINMENT (Pty) IBE Entertainment Powered by Next Music Features in Afrikaans musiek video - Kayla Pretorius and @JPWhiteOfficial Produced by Vincent Gordon Dis was Onbeplan Ek weet dit My gevoelings hardloop mal Ek hou nie terug ek sê dit Wat jy aan my doen Maar nou sien ek die lig My skadus verdwyn jy is hier My hart is weer broos Dis gevoelens wat ek nie kan keer Ek gee jou my hart Om op te pas Ek kan nie genoeg kry Dis jou lippe jou mond wat dit doen As jy aan my raak Word dit warm in my Dis jou lippe jou mond wat dit doen Ek het dit nie verwag nie Jou liefde brand diep binne my N vuurwerk in Desember Dis hoe jy vir my lyk Maar nou sien ek die lig My skadus verdwyn jy is hier My hart is weer broos Dis gevoelens wat ek nie kan keer Ek gee jou my hart Om op te pas Ek kan nie genoeg kry Dis jou lippe jou mond wat dit doen As jy aan my raak Word dit warm in my Dis jou lippe jou mond wat dit doen Afrikaanse musiek lirieke ‪@JPWhiteza‬ #afrikaans #musiek #afrikaansemusiek #2022