Van toeka tot toekoms: Taalgesprek 2026
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
0:00 / 0:00
Van toeka tot toekoms: Taalgesprek 2026
224 просмотра · 2 нед. назад
Afrikaanse Taalmuseum en -monument
469 подписчиков
224 просмотра · 2 нед. назад
Ter viering van Afrikaanse Taaldag en -maand (jaarliks gevier op 14 Augustus), het daar op 14 Augustus 2026 ’n paneelbespreking by die Historium-konferensiesentrum in die Paarl plaasgevind. Die tema was “Afrikaanse druktradisie: van toeka tot toekoms”. Die paneel het bestaan uit die Afrikaanse Taalmuseum en -monument (ATM) se kommunikasiehoof, Sybrandus Adema (gespreksleier), joernaliste Rasaad Adams en Ilse Salzwedel, argivaris Geraldine Frieslaar van die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), uitgewer Annie Olivier van Jonathan Ball, asook leksikograaf Phillip Louw van die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT).
#Taalgesprek2026 #Taaldag2026 #Taalmaand2026 #ATM
0:00 Aankoms
0:26 Inleiding: Heinrich von Wielligh
2:54 Verwelkoming: Michael Jonas
9:29 Paneelbespreking
1:32:26 Vrae en antwoorde
2:09:27 Bedankings