Перейти к содержимому

Ons Hemelse Moeder (Deel 2) | WSGKVG, Kerk van God

World Mission Society Church of God / Global

0:00 / 0:00

Ons Hemelse Moeder (Deel 2) | WSGKVG, Kerk van God

525 просмотров · 2 недели назад
World Mission Society Church of God / Global
146 тыс. подписчиков
525 просмотров · 2 недели назад
Binne-in Eva, Sara en Jerusalem is die sleutels tot verlossing verborge In die Bybel staan daar geskryf: “Eva sal die moeder van al die lewendes wees,” “Sara sal die moeder van nasies wees,” en “Die Jerusalem wat bo is, is ons geestelike Moeder.” Die weg van verlossing is om in God die Vader en God die Moeder te glo, in gehoorsaamheid aan hierdie woorde van die Bybel. Wie is ʼn wyse man wat sy huis op die rots gebou het? Die lidmate van die Kerk van God wat in die Heilige Gees Ansanghong glo, wat al die profesieë van die Bybel vervul het, en God die Moeder, wat sy Bruid is, is die wyse mense wat God vrees en hulle huis op die rots bou. “Kom hierheen, ek sal jou die bruid wys, die vrou van die Lam … aan my die heilige stad Jerusalem gewys wat van God uit die hemel neergedaal het…” Openbaring 21:9–10 [Hierdie video is onder Kopiereg deur die Wêreld Sending Genootskap Kerk van God. Ongemagtige permises en verspreiding is verbode] 〖World Mission Society Church of God〗https://watv.org 〖WATV Media Cast〗 http://watvmedia.org/af