Перейти к содержимому

Bid die Woord - Daniël 9

NG Kerk Somerstrand

0:00 / 0:00

Bid die Woord - Daniël 9

287 просмотров · 5 л. назад
NG Kerk Somerstrand
1,02 тыс. подписчиков
287 просмотров · 5 л. назад
Die hele Bybel is ‘n belofteboek. Beloftes wat God nie verniet gemaak het nie. Beloftes waarop Hy nie teruggaan nie. Beloftes wat Hy nie net van plan is om te hou nie, maar inderdaad altyd hou. Elkeen van hierdie beloftes in die Bybel is van betekenis vir ons. Direk en indirek. Kom leer by Daniël hoe dit werk met 'n illustrasie uit die gebedslewe van George Muller.