Перейти к содержимому

VF Plus staan by Gezina en Capitalpark teen Melgisedek-tentedorp

Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus Gauteng

0:00 / 0:00

VF Plus staan by Gezina en Capitalpark teen Melgisedek-tentedorp

162 просмотра · 3 нед. назад
Vryheidsfront Plus / Freedom Front Plus Gauteng
536 подписчиков
162 просмотра · 3 нед. назад
Die VF Plus sal die gemeenskappe van Gezina en Capitalpark bystaan om te verhinder dat die hervestiging van die sogenaamde Melgisedek-plakkers die woonbuurte in ‘n misdaadnes omskep. Dit het pas bekend geraak dat die metroraad binnekort die onwettige besetters van die omstrede Melgisedek-sentrum na ‘n tentedorp in Capitalpark gaan verskuif nadat die appèlhof verlede week ‘n tweede poging van Lawyers for Human Rights om die hervestiging te keer, verwerp het. Willie Spies, VF Plus-raadslid en burgemeesterskandidaat: Tshwane-metro 🎙️ Onderhoud met Pretoria FM