Перейти к содержимому

Koningin van die Stof

Witoorolliefant

0:00 / 0:00

Koningin van die Stof

36 просмотров · 3 дня назад
Witoorolliefant
137 подписчиков
36 просмотров · 3 дня назад
Koningin van die Stof ✨💃 ’n Vergete wêreld van n ou weg gegooide porselein pop, neonligte en ’n stukkende spieël verander in ’n dansvloer. ’n Lied oor om weer raakgesien te word — en te ontdek dat selfs uit die stof iets besonders kan opstaan. 🎵 ’n Moderne Afrikaanse disco-pop lied met ’n lekker retro-vibe. ek gebruik Ai om my lietjies te genereer. ek skryf self my lirieke. ek gebruik ook spesifieke promps met watter tipe instrumente en die tipe styl wat die lied moet wees. watter stemme gebruik moet word. ek luister na wat gegenereer word en laat dit aanpas of doen dit oor tot ek tevrede is met die eintruseltaat #KoninginVanDieStof #AfrikaanseMusiek #AfrikaansDisco #FYVE #AI music