Waardig | Ft Stella & Nuwe Lof (Lewendige Opname)
Nuwe Lof
0:00 / 0:00
Waardig | Ft Stella & Nuwe Lof (Lewendige Opname)
3 835 просмотров · 11 месяцев назад
Nuwe Lof
1,98 тыс. подписчиков
3 835 просмотров · 11 месяцев назад
© 2025 Nuelight Publishing
Geskryf deur: Retief Burger
Opgeneem by Doxa Deo Faerie Glen
Musiekproduksie deur Stass Music
Video produksie deur Duck Soup Productions
CCLI: 7268582
Lirieke
Intro:
Vers 1
Waardig, waardig
Waardig is die Lam
Koor
Al die ere,
al die lof en die heerlikheid
Behoort aan U alleen
Al die rykdom,
al die krag en die majesteit
Vir ewig aan die Een
Vers 2
Heilig, heilig,
Heilig is die Heer
Brug
Deur die goeie lewensdae
Is U waardig, altyd waardig
Deur die donker, en al my vrae
Is U waardig, altyd waardig