Перейти к содержимому

KSM Erediens | 25 Sept. I Net voor jou stiltetyd

Kerksondermure

0:00 / 0:00

KSM Erediens | 25 Sept. I Net voor jou stiltetyd

1 804 просмотра · 3 года назад
Kerksondermure
16,2 тыс. подписчиков
1 804 просмотра · 3 года назад
Net voor ons elkeen stil raak voor die Here is daar ‘n oomblik van ware stop. Hierdie oomblik plaas die res van ons lewens in konteks en help ons om perspektief te kry. Hierdie oomblik kan langer word, en dit kan jou bevry om God beter te leer ken. TEMA: Net voor jou stiltetyd Predikant: Ds. Gerrit Visser As jy hierdie aanlyn erediens geniet het, wil ons jou nooi om meer uit te vind oor ons as gemeente in Centurion en Midstream deur ons webblad by ksm.co.za te besoek. EREDIENSVERLOOP: 00:00:00 Welkom video 00:01:13 Preek NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vanaf 07:30 Aanlyn Kinderdens: Elke Sondag vanaf 07:30 Aanlyn Bybelstudie: Woensdae om 09:00 Soeklig op die Bybel: Eerste Maandag van die maand TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / kerksondermure   Instagram:   / kerksondermure