A City Girl Visit’s A Plattelandse Dorpie || #familyvlog || #familytrip || #throwback
DIMITRI UNFILTERED
0:00 / 0:00
A City Girl Visit’s A Plattelandse Dorpie || #familyvlog || #familytrip || #throwback
1 960 просмотров · 4 года назад
DIMITRI UNFILTERED
4,88 тыс. подписчиков
1 960 просмотров · 4 года назад
Hey Chommies
Dis jou gunsteling chommie hier met nog n Vlog en hierdie keer bederf ek julle met n throwback Vlog van ons eerste familie trip. Die Vlog is wel baie, baie long overdue but rather now than never . Ek hoop julle geniet dit. Ek bevind myself in n Plattelandse Dorpie met my familie en glo my eks nie seker of ek binnekort weer terug sal gaan nie alhuwel ek baie as n kind gelove het om Klipplaat toe te kom hier in die Oos-Kaap but unfortunately is ek nou n City Girl😂🥂.
Geniet dit en sien next week💕