Die dag toe die mortiere op ons basis val, met Rooies Strauss
sofTUBE
0:00 / 0:00
Die dag toe die mortiere op ons basis val, met Rooies Strauss
58 403 просмотра · 7 лет назад
sofTUBE
26,6 тыс. подписчиков
58 403 просмотра · 7 лет назад
Terwyl ek lekker sit en drink (gedurende die grensoorlog), begin SWAPO ons basis met mortiere skiet. So, wat maak ek nou? As ek my sigaret en dop wegskuif, dink almal ek is bang. Sit ek en drink verder en een van die goed val op my? Keuses moet gemaak word.
#softube #schooloffire
www.rooies.net