Перейти к содержимому

KSM Erediens I 29 Mrt. I Min of Meer I Nikodemus (Neels Marais)

Kerksondermure

0:00 / 0:00

KSM Erediens I 29 Mrt. I Min of Meer I Nikodemus (Neels Marais)

4 365 просмотров · 7 мес. назад
Kerksondermure
16,5 тыс. подписчиков
4 365 просмотров · 7 мес. назад
Ons as mens wonder dikwels oor baie aspekte van ons geloof. Ons wonder oor die oorlog in Iran en of ons gebede ‘n verskil sal maak. Ons wonder oor al die leed en swaarkry in die wêreld. Andere kere weer het ons baie vrae oor dit wat ons in die Bybel lees. Nikodemus was ‘n gelowige wat baie vrae gehad het. Wat merkwaardig is, is dat hy met al sy vrae na die Here Jesus toe gegaan het. Ons Here het sy vrae verwelkom en oor tyd heen sien ons hoe sy geloof in Hom gegroei het – soveel so dat hy die man was wat Jesus Christus ná die kruisiging begrawe het. EREDIENS VIDEO: 👉🏻 Skakel in:    • KSM Erediens I 29 Mrt. I Min of Meer I Nik...   NUWE VIDEO’S ELKE WEEK Aanlyn Oggendiens: Elke Sondag vroegoggend Aanlyn Bybelskool: Woensdae om 09:00 BESOEK OOK: Kinderdiens Playlist:    • KSM Lego and let God | Die toring van Babel   Soeklig Playlist:    • KSM Soeklig | 3 Oktober | The Da Vinci Cod...   TEKEN IN Bly op hoogte van gebeure by ksm deur in te teken vir ons weeklikse nuusbrief. VOLG ONS OP SOSIALE MEDIA: Facebook:   / kerksondermure   Instagram:   / kerksondermure