Die Grootste Geveg Is Binne Jou | Sukkot 2026 – Dag 6 (Deel 1)
Menorah Tabernakel
0:00 / 0:00
Die Grootste Geveg Is Binne Jou | Sukkot 2026 – Dag 6 (Deel 1)
583 просмотра · 4 часа назад
Menorah Tabernakel
25,9 тыс. подписчиков
583 просмотра · 4 часа назад
Die grootste geveg in jou lewe is nie altyd teen mense of omstandighede nie. Soms is dit die geveg tussen jou eie wil en Vader se wil.
Welkom by Sukkot 2026, Dag 6, Deel 1, waar ons saam met die Sukkot-kampers 'n besondere ervaring by die Tuin van Getsemane op die plaas beleef.
Hierdie dag gaan oor koninkryksorde, gebed, gehoorsaamheid en die oorgawe van ons eie wil aan Abba Vader.
In die Tuin van Getsemane het Yeshua gebid: “Nogtans nie my wil nie, maar U wil geskied.” Lukas 22:42...Dit is ook die kern van vandag se boodskap.
#Sukkot2026 #MenorahTabernakel #FrikWeideman #Getsemane #Koninkryksorde
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
#MenorahTabernakel #FrikWeideman
***** 🔴 SUBSCRIBE ( / menorahtabernakel ) om die bediening te ondersteun en help ons om aan te hou om mense reg oor die wêreld te bereik.
Vir enige finansiele bydraes kan die volgende bankbesonderhede gebruik word:
Naam: Hemivision (Pty) Ltd
Registrasie Nommer: 2019/592243/07
h/a: Menorah Ministries
Bank: Standard Bank
Tak: Upington
Tak kode: 050-704
Rekening Nommer: 02-110-876-5
Rekening Tipe: Tjek Account
Internasionale Swift Nommer: SBZAZAJJ
Kyk na die 🔗 skakels 🔗 hieronder en volg ons op ons ander SOSIALE platvorms.
Volg ons op 🔵 Facebook: / menorahtabernakel
Volg ons op 🟣 Instagram: / menorah_tabernakel
Besoek ons 🖥️ Webtuiste: https://www.menorahtabernakel.com
Besoek ons aanlyn winkel (Leringe): https://www.menorahtabernakel.com/ler...
- - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - - -
Hier is ‘n paar maniere hoe JY ons kan help om hierdie kanaal te laat groei sodat ons die WOORD van YHWH kan uitdra aan almal.
1. Druk die 👍 THUMBS UP knoppie as jy van hierdie video gehou het.
2. SUBSCRIBE om deel te word van ons AANLYN FAMILIE.
(As die SUBSCRIBE knoppie ROOI is dan het jy nognie deel geword nie en mis jy uit op wonderlike openbarings)
3. Nadat jy SUBSCRIBE het druk die 🔔 KLOKKIE (BELL ICON) langsaan en kies dan ALL NOTIFICATIONS om seker te maak jy kry ‘n kennisgewing ELKE keer as ons nuwe video’s plaas.
4. SHARE hierdie video op 🟦 FACEBOOK & WHATSAPP 🟩 sodat ander ook kan deel hieraan en geseën kan word met dit wat ABBA ons gegee het.
Shalom
Menorah Tabernakel