Renier van Zijl
In & Om Suid-Afrika
0:00 / 0:00
Renier van Zijl
48 просмотров · 10 месяцев назад
In & Om Suid-Afrika
798 подписчиков
48 просмотров · 10 месяцев назад
Ons stap 'n pad saam met 4 King Fantasties en heel aan die begin met die opname van episode 4 van Vat Jou Vurk, het Jacques 'n kuiertjie ingewerk saam met Renier oor wat hulle doen, die speserye en souse, en sommer net wat nog alles voorlê.