Перейти к содержимому

NARRATIEF EPISODE 132: JOHNY KLEIN (AKTEUR & REGISSEUR)

Bouwer Bosch

0:00 / 0:00

NARRATIEF EPISODE 132: JOHNY KLEIN (AKTEUR & REGISSEUR)

231 просмотр · 6 месяцев назад
Bouwer Bosch
27,3 тыс. подписчиков
231 просмотр · 6 месяцев назад
Ek gesels met Johny Klein van SABC 2 se gewilde Paradys-telenovela. ’n Plaaskind van die Noord-Kaap wat sy drome in die groot stad gaan jaag het en vandag ook as radio- en stemregisseur werk by onder andere M-Net en RSG. Hy vertel hoe ’n bekende aktrise hom onder haar vlerk geneem het en hoe hy sy loopbaan as kinderteaterakteur afgeskop het. Johny is ’n voorvegter vir Afrikaans as “onse taal” en sê mense moet meer openlik oor kultuurverskille kan praat en leer. Dis inspirerend om te hoor met watter positiewe ingesteldheid Johny die lewe se uitdagings takel en hoe hy steeds groot droom. Thank you for watching, please subscribe to support the channel. Connect on other platforms: Website: http://www.bouwerbosch.co.za/ Facebook:   / bouwerbosch   Instagram: https://www.instagram.com/bouwerbosch... Twitter:   / bouwerbosch   TikTok: https://www.tiktok.com/@bouwerbosch?l... Spotify: https://open.spotify.com/artist/5HZFQ... Apple Music:   / bouwer-bosch   Deezer: https://www.deezer.com/en/artist/1539985 Soundcloud:   / bouwerbosch   Bookings: info@bouwerbosch.co.za #BouwerBosch