Die Here kom gou weer, hou moed en wag geduldig! (Slegs Preek)
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
0:00 / 0:00
Die Here kom gou weer, hou moed en wag geduldig! (Slegs Preek)
42 просмотра · 4 года назад
Gereformeerde Kerk Graaff-Reinet
556 подписчиков
42 просмотра · 4 года назад
Erediens gehou op 26 Desember 2021
Erediens gelei deur: Teologiese student Wimpie Jansen van Vuuren
Jakobus 5:7-11| Die Here kom gou weer, hou moed en wag geduldig!
Elkeen van ons ken geduld al te goed! Soms in die lewe word ons geduld ook getoets. Volhard jy in geduld of vaar jy uit teenoor ander mense in jou ongeduld. Ons fokus vandag op hoe om as gelowiges geduld prakties uit te leef.
Teken in op ons YouTube kanaal — / gereformeerdekerkgraaff-reinet
Luister na ons preke potgooi — http://www.gkgraaff-reinet.co.za/preke
Volg ons op Facebook — / gkgraaffreinet
Besoek ons webblad — https://www.gkgraaff-reinet.co.za
Kontak ons kerkkantoor — kantoor@gkgraaff-reinet.co.za