Перейти к содержимому

DAAR WAS ‘N ONGELUK | ZELDA THOMPSON | JANINE G | MELK IN JOU TEE | EP 19

MelkInJouTee

0:00 / 0:00

DAAR WAS ‘N ONGELUK | ZELDA THOMPSON | JANINE G | MELK IN JOU TEE | EP 19

363 просмотра · 1 месяц назад
MelkInJouTee
942 подписчика
363 просмотра · 1 месяц назад
Zelda vertel van die oproep wat geen ouer wil hoor nie. 'n Fratsongeluk is 'n ongewone, abnormale of uiters bisarre ongeluk wat mense gewoonlik nie kon verwag of voorsien nie. Hierdie onwaarskynlike gebeure is dikwels so onvoorspelbaar dat dit skielike beserings of skade tot gevolg het. 30 November 2025 wat beloof het om ‘n rustige wegbreek saam met pêlle te wees, het in ‘n noodtoneel verander. Skielik het ‘n paar faktore ‘n groot rol gespeel; hoe hanteer ‘n klomp jong manne so ‘n noodgeval, is daar ‘n ambulans beskikbaar? Hoe ver is hul van die naaste hospitaal? Hoe ver is hul van die regte hospitaal? En dan daardie oproep, wat geen ouer wil hoor nie..... Janiné G gesels met Zelda Thompson oor haar seun wat 'n fratsongeluk oorleef het. Zelda verwoord van tyd tot tyd hierdie reis van Iwan se ongeluk op haar facebook blad:   / iamzeldathompson   Ongelukkig is daar ook finansiële uitdagings, indien u vir Iwan wil ondersteun om sy gehoorapparaat te bekom, is u welkom om op die skakel te kliek: https://www.backabuddy.co.za/campaign... Om te registreer vir Melk In Jou Tee se WAT NOU, die vroue zoomgeselsprogram, wat Augustus 2026 afskop, volg hierdie skakel https://tinyurl.com/4kas2r28 Navrae of om Janine te bespreek as spreker, stuur 'n e-pos na: melkinjoutee@gmail.com Gas: Zelda Thompson Aanbieder: Janiné G Redigering: Jancké Grobbelaar #IamZeldathompson #TBI #Braininjury #diebrein #breinbesering #fratsongeluk #accident #ongeluk #Zeldathompson #Iwansestorie #janineg #Melkmoments #melkinjoutee