🎵 3 UUR AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP 🔥 Lofprysing, Aanbidding & Gunstelinge 🎵
FaithWaves I GeloofsGolwe
0:00 / 0:00
🎵 3 UUR AFRIKAANSE GOSPEL WORSHIP 🔥 Lofprysing, Aanbidding & Gunstelinge 🎵
22 826 просмотров · 3 месяца назад
FaithWaves I GeloofsGolwe
8,37 тыс. подписчиков
22 826 просмотров · 3 месяца назад
3 UUR AFRIKAANSE GOSPEL 🔥 Lofprysing & Aanbidding 🎵
/ @divinecompassion-2024
🙏 Kom beleef 3 ure van Afrikaanse gospel, lofprysing en aanbidding. Musiek vir gebed, rus, bemoediging en tyd saam met die Here.
🎵 AFRIKAANSE GOSPEL • LOFPRYSING • AANBIDDING • CHRISTELIKE MUSIEK
Laat hierdie liedere jou hart versterk en jou herinner aan God se trou, liefde en genade.
📲 Sluit ook aan by ons WhatsApp-kanaal vir kennisgewings van nuwe uploads en eksklusiewe updates:
https://whatsapp.com/channel/0029Vb7p...
🙏 Welkom by hierdie 3 uur Afrikaanse Gospel Worship Compilation vol lofprysing, aanbidding en gunsteling worship liedere wat jou sal bemoedig, versterk en nader trek aan die Here. Luister tydens gebed, werk, rus of stilword tyd saam met God.
🔥 Hierdie compilation bevat van Divine Compassion se mees geliefde worship liedere en compilations saamgevoeg in een lang luister ervaring.
🎵 TYDSTEMPELS & SONG LYS 🎵
AFRIKAANSE GOUE OUE | GOSPEL TREFFERS WORSHIP MIX
00:00:00 — Kom Loof die Heer (Psalm 134)
00:04:59 — Nogtans Sal Ek U Loof (Habakuk 3)
00:08:45 — Smaak en Sien (Psalm 34)
00:12:36 — Die wat op Die Here wag
00:21:12 — My Enigste God (Jesaja 45 vers 5)
00:33:53 — Alles vanweë U
00:45:32 — Sou ek die tale van mense (1 Korintiërs 13)
00:49:15 — Genade Het My Gevind
00:54:40 — Volmaakte Vrede
00:57:58 — 'n Geknakte Riet
01:02:03 — Ken Hom in al jou weë
01:11:16 — Kies ek net U alleen
01:15:54 — Onse Vader
1 UUR AFRIKAANSE GOSPEL – GOD SIEN JOU HART
01:18:10 — U Genade Hou My Vas
01:24:40 — U is altyd daar
01:32:27 — U is met my
01:39:30 — Here U is my Anker
01:47:30 — U is Hier
01:49:52 — U Vrede Bewaar My
01:53:45 — Hier By U
01:56:23 — Ons Vertou op U
02:03:02 — U Woord is My Lig
02:05:35 — U Dra My Deur
02:07:59 — Ek Vertou
02:10:26 — Rus Vir My Siel
02:12:26 — U Here Bly Getrou
02:16:56 — Kom Ons Loof Die Here
DAAR IS GEEN ANDER NIE
02:21:42 — In My Naam (Markus 16)
02:26:46 — Daar Is Geen Ander Nie
02:31:45 — Op Arendsvlerke
02:37:24 — U Genade Dra My
02:45:42 — Droogvoet Deur Die See
02:51:00 — U Genade Is My Skans
02:56:34 — Die Here Sal Jou Bewaar
🙏 Dankie dat jy deel is van Divine Compassion se worship familie. Watter lied het jou die meeste geraak? Laat weet in die kommentaar 🎵🔥
💙 Ondersteun die bediening:
Divine Compassion
Capitec Bank
Spaarrekening / Savings Account
Rekeningnommer: 1975769536
#AfrikaanseGospel #AfrikaanseWorship #Lofprysing #Aanbidding #ChristianMusic #AfrikaanseMusiek #WorshipMix #GospelCompilation