Geelvis Kamp - S01GVE02 - Geelvis Fees 2026
Padlangs deur die RSA
0:00 / 0:00
Geelvis Kamp - S01GVE02 - Geelvis Fees 2026
160 просмотров · 2 недели назад
Padlangs deur die RSA
88 подписчиков
160 просмотров · 2 недели назад
Die afskop van die jaarlikse Geelvis-Fees by Geelviskamp in Lindequesdrif het plaasgevind. Beleef die lekker kuier-fees saam met ons! Kunstenaars soos Grote, Yolandie, Marius Marran, Nagelique en Clayton Cloete was daar om die mense te vermaak. Jacques Leo was die MC.