Herman Lensing hak die spel met A | Ep.4
Haas se Gat
0:00 / 0:00
Herman Lensing hak die spel met A | Ep.4
5 805 просмотров · 13 дней назад
Haas se Gat
211 подписчиков
5 805 просмотров · 13 дней назад
Springbokke toets-rugby, Penny Heyns, en Anita! Herman Lensing, Kabous Meiring, Gerhard van Huyssteen en Liesl Gouws skrum hard om die haas uit die gate te hou in nóg 'n episode van Haas se Gat.
Kom kruip saam met Kabous Meiring, Gerhard van Huyssteen en Liesl Gouws af in die Haas se Gat. Ons begin met Name, Vanne, Diere, Dorpe en Dinge en volg die antwoorde waarheen hulle ons ook al lei.
Van taal en geskiedenis tot vreemde feite, interessante mense, diere, plekke en Suid Afrikaanse stories. ’n Slim, speelse Afrikaanse trivia vertoning vir alle generasies, waar die volgende ontdekking altyd om die draai is.
▸ Nuwe 22 minute episode elke Dinsdag om 18:00
▸ Teken in vir meer Haas se Gat
▸ Instagram: @haassegat
▸ Ook op kykNET en RSG. YouTube is ons amptelike tuiste.
Teken in, klik op die klokkie en kom kyk waarheen die Haas se Gat ons neem!
Vertel ons in die kommentaar: Watter letter moet ons volgende speel?
#HaasseGat #AfrikaanseTrivia #NameVanneDiereDorpe #HermanLensing